Afrikaanse Manne

Cowboys Mag Huil

September 25, 2022 Hugo Swanepoel, Hardy Duvenhage & Christo Barnard Season 2 Episode 39
Afrikaanse Manne
Cowboys Mag Huil
Show Notes

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo,  Christo & Hardy oor mental health vir mans. Hugo share 'n storie oor sy groot "scar" op sy voorkop, Hardy vertel ons oor mental health en hoe hy met dit deal & Christo gee sy opinie oor boundaries . Hierdie was 'n great chat om te hoor hoe ons elkeen mekaar ken en hoe ons verskil. Dankie aan Almal wat saam ons luister!
Geniet die een saam ons.

Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

September se boek vir die maand:
World-Tree Online: World-Tree Trilogy - by EA Hooper
https://www.audible.com/pd/World-Tree-Online-Audiobook/B07QRXGRVC?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShare

Volg ons op FACEBOOK
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

Enjoy soos altyd!


www.afrikaansemanne.com