Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo, Christo & Hardy oor mental health vir mans. Hugo share 'n storie oor sy groot "scar" op sy voorkop, Hardy vertel ons oor mental health en hoe hy met dit deal & Christo gee sy opinie oor boundaries . Hierdie was 'n great chat om te hoor hoe ons elkeen mekaar ken en hoe ons verskil. Dankie aan Almal wat saam ons luister!
Geniet die een saam ons.
Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/
September se boek vir die maand:
World-Tree Online: World-Tree Trilogy - by EA Hooper
https://www.audible.com/pd/World-Tree-Online-Audiobook/B07QRXGRVC?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShare
Volg ons op FACEBOOK
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result
Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g
Enjoy soos altyd!
www.afrikaansemanne.com