Afrikaanse Manne

De Wet Kruger | Groot Oom John Tenoor

September 18, 2022 Hugo Swanepoel Season 2 Episode 38
Afrikaanse Manne
De Wet Kruger | Groot Oom John Tenoor
Show Notes

Wat 'n lekker chat! Vandag gesels Hugo met De Wet Kruger van die band Groot Oom John Tenoor. De Wet gee ons die kans om hom uit te vra oor sy jare as "base" speler vir die band, hy vertel ons oor hoe hulle getoer het en wat 'n great experience dit was. Hierdie was nog 'n great ervaring om met De Wet te kon praat oor die groot impak wat hulle op punk rock musiek gehad het, dankie aan De Wet vir die awesome onderhoud!
Geniet die een saam ons

Groot Oom John Tenoor:
Spotify:
https://open.spotify.com/artist/6JT9m3NJiQXCfXVwdJXH06?si=KmTq_n97Q8O7beWIUjLfkA
SoundCloud:
https://on.soundcloud.com/cS9hR

Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

September se boek vir die maand:
World-Tree Online: World-Tree Trilogy - by EA Hooper
https://www.audible.com/pd/World-Tree-Online-Audiobook/B07QRXGRVC?action_code=ASSGB149080119000H&share_location=pdp&shareTest=TestShare

Volg ons op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

Enjoy soos altyd!