Afrikaanse Manne

Tax Probleme

May 08, 2022 Hugo Swanepoel Season 2 Episode 19
Afrikaanse Manne
Tax Probleme
Show Notes

Vandag gesels ek en Dewald oor die wêreld se tax probleme. Dewald vetel hoe hy dit kan fix en ek speel  "Devil's Advocate". Ons het trigger warnings in die podcast gesit so wees gewaarsku. Ons hele gesprek begin deur Dewald wat vir ons vetel oor sy tyd hier in Amerika dan volg dit tot hoe hy reg oor die wêreld travel.
Geniet die een saam ons.

Ons het 'n INSTAGRAM begin so volg ons beslis hier:
https://www.instagram.com/afrikaanse_manne21/

Mei se boek vir die maand:
The 7 1/2 Deaths of Evelyn Hardcastle - by Stuart Turton
https://en.wikipedia.org/wiki/The_Seven_Deaths_of_Evelyn_Hardcastle

Volg ons op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

Enjoy soos altyd