Afrikaanse Manne

Dwelms, Evolusie & Die Toekoms

May 01, 2022 Hugo Swanepoel Season 2 Episode 18
Afrikaanse Manne
Dwelms, Evolusie & Die Toekoms
Show Notes

Vandag chat ek en Hardy oor dwelms, evolusie en die toekoms.  Ek en Hardy gesels oor hoe eenvoudig die verlede was en gee dalk 'n weird uitkyk oor die toekoms! Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die  lewe gesels en net daaroor lag, moet niks te ernstig opvat nie, maar as jy doen neem 'n selfie en stuur dit vir ons!
Geniet die een!


Mei se boek vir die maand:
The 7 1/2 Deaths of Evelyn Hardcastle - by Stuart Turton
https://en.wikipedia.org/wiki/The_Seven_Deaths_of_Evelyn_Hardcastle

Dwelm: Fentanyl
https://en.wikipedia.org/wiki/Fentanyl

Dwelm: Ayahuasca
https://en.wikipedia.org/wiki/Ayahuasca

Volg ons op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

Enjoy soos altyd!