Afrikaanse Manne

Dagga is Gagga!

April 24, 2022 Hugo Swanepoel Season 2 Episode 17
Afrikaanse Manne
Dagga is Gagga!
Show Notes

Hey hou op rook!! Vandag chat ek en Hardy oor ons eerste dagga experience.  Ek en Hardy gesels oor ons werk week wat ons kwaad gemaak het en oor 'n paar goedjies wat ons anders wil doen! Hierdie was nog 'n laid-back tiepe episode waar ons bietjie oor die  lewe gesels en net daaroor lag, moet niks te ernstig opvat nie, maar as jy doen koop vir jou 'n pakkie rizla!
Geniet die een!


April se boek vir die maand:
I Can't Make This Up: Live Lessons - Kevin Hart

Volg ons op Facebook
https://m.facebook.com/profile.php?id=100074866380411&tsid=0.9348290550817449&source=result

Youtube Channel:
https://youtube.com/channel/UCFgB-7N8uQzs_bQ5PKPAS7g

Enjoy soos altyd!